- Suid Afrikaanse Ringtennisraad - Amptelike webwerf. Inligting oor gebeue, dagboek, en kontakbesonderhede. Tweetalige webwerf.
- Jukskei - Amptelike werf van dié sportunie. Jukskei is 'n petanque-variant wat met skeie gespeel word.
- Ottosdal Draf & Trap Fees 2007 - Prettrap en -drafgeleentheid gereël deur Ottosdal-Suid NG Kerk en ander borge.